FOTO: Instagram @brandileigh080

FOTO: Instagram @brandileigh080

Hieroor praat mense

Dierbaarste vriende! Baba en vegbulterriër is beste maats

Vegbulterriërs (Amerikaanse veghonde) het ’n reputasie om baie aggressief te wees. Maar Clyde, wat nou maar net 8 weke oud is, bewys die teendeel.

Clyde en sy beste mens-vriend, die 10-week-oue Eisleigh van Amerika, het Instagram oorgeneem! Eisleigh se ouers het dierbare foto’s en video’s van dié twee op hierdie sosiale netwerk gedeel en dit het vinnig oor die internet versprei.

In dié video spring Clyde saam met Eisleigh op haar huppelstoel en raak salig aan die slaap.

Clyde en Eisleigh se vriendskap in foto’s

Addisionele bron: Huffington Post