FOTO Unsplash

FOTO Unsplash

Hieroor praat mense

Dís glo die liedjie vir somer 2016

Die Noorde maak reg vir die bibberkoue en hul sneeuwit winter. Maar hier in die Suide is dit byna somer, en dit beteken net een ding: son, see en vakansie!

Gister het Spotify bekend gemaak dat die liedjie vir somer 2016 niks anderste as Drake se “One Dance” is nie.

Dis glo 757 miljoen keer op Spotify geluister, berig Time. Wat dink jy van dié lied?

Lees nou

SA hond gee geboorte aan tweeling

Ry-indruk: Mini One en Mini Cooper S-kabriolet

Ouers is spyt oor hul kinders se name