Hieroor praat mense

Dis naweek – kom ons fliek!

Een ding waaroor ons sekerheid het hierdie week, is dat die weer ons op ons tone hou. Eers koud, dan warm, dan reën en dan sommer ’n hittegolf. Die ander ding waaroor ek sekerheid het, is dat die fliekteaters oop is en dat daar baie flieks is om na uit te sien! Hier volg jou weervoorspelling vir die rolprente. 

Uiteindelik is die Bridget Jones-naweek hier! Aanhangers sal bly wees om uit hul ellende verlos te word omdat die pa van Bridget se baba bekend gemaak sal word in die nuutste Bridget-fliek, Bridget Jones’s Baby.

Dié nuwe flieks begin ook hierdie naweek draai

Ben-Hur

Bridget Jones’s Baby

The Infiltrator

Tess

War Dogs

Sully

Noem my Skollie

Maak seker jy loop nie hierdie Afrikaanse rolprent op die grootskerm mis nie. Dit wys nog net by enkele teaters:

The Bridge (PE)

Somerset Mall (Somerset-Wes)

Garden Route Mall (George)

Rosebank Mall, Cinema Nouveau (Johannesburg)

Eikestad Mall (Stellenbosch)

Canal Walk (Kaapstad)

Tygervallei (Kaapstad)

V&A Waterfront, Cinema Nouveau (Kaapstad)

Blue Route Mall (Kaapstad)

Promenade Mall (Kaapstad)

Parow Sentrum (Kaapstad)

Mountain Mill Mall (Worcester)

Minimax in Paarl

Nog flieks wat wys

Lees nou

Die band wat Die Heuwels Fantasties se kollig gesteel het!

Geen Egoli-Joe – so lyk Darren Kelfkens nou!

Dié ware verhaal van die ‘sixties’ maak opslae

’n Verlowing en nuwe Bridget Jones-fliek vir aktrise