Beyoncé is bekend om selfies sonder grimering te deel
FOTO: Instagram

Beyoncé is bekend om selfies sonder grimering te deel FOTO: Instagram

Hieroor praat mense

Dunay en ander bekendes deel selfies sonder grimering

Vroue regoor die wêreld word aangemoedig om selfies sonder ’n steek grimering op sosiale media te deel vir kankerbewusmaking.

Dié inisiatief het in Brittanje vlamgevat om Britse kankernavorsing te steun. Dié vereniging het al meer as £2 miljoen (ongeveer R35 miljoen) só ingesamel.

Nou begin Suid-Afrikaners ook dié inisiatief volg om geld vir Kansa (Kankervereniging van Suid-Afrika) in te samel. Al wat jy moet doen om jou steun te wys is om ’n selfie sonder grimering te deel met die hashtag #nomakeupselfie. Hierdeur word almal wat dié selfie sien, aangemoedig om na die Kansa-webblad te gaan en geld te skenk of om die woord “pinkdrive” na 40158 te SMS om die Pink Drive-inisiatief met R20 te ondersteun.

Mense het ook begin om hul familie en vriende te benoem om ook hulle selfies te deel. Hierdie is nog ’n voorbeeld waar ’n sosiale media veldtog gebruik word om iets positief te doen, byna soos die neknominasie-veldtog vroeër vanjaar. Lees HIER meer oor #neknominasie.

FOTO’S: Bekendes sonder grimering

*Dit wil voorkom of nie een van die kankerverenigings dié inisiatief begin het nie.

Bekendes se #nomakeupselfies

Dunay van Heerden

FOTO: Instagram

FOTO: Instagram

Dagbreek se Elma Smit

FOTO: Instagram

FOTO: Instagram

Veronique Mills van die mooimaakspan op SARIE.com

FOTO: Facebook

FOTO: Facebook

Die mooimaakspan op SARIE.com

mooimaak

Die ster van As jy sing, Leah 

FOTO: Facebook

FOTO: Facebook

Skrywer Marian Keyes

FOTO: Twitter

FOTO: Twitter

Sir Richard Branson se lugwaardinne op Virgin Airlines het ook sonder grimering vir die dag gewerk

FOTO: Twitter

FOTO: Twitter

Op jou mooiste: My top-skoonheidswenke