facebook
Hieroor praat mense

Facebook se ‘dislike’-knoppie byna hier

Julle het daarvoor gevra en Facebook het geluister! Mark Zuckerberg het gister tydens ’n vraag-en-antwoord-sessie aangekondig dat ’n ‘dislike’-knoppie een van die dae op dié sosiale media-netwerk beskikbaar sal wees, berig BBC News

Tog is dié knoppie nie noodwendig daar om te wys hoe baie jy iemand se kookvernuf, kat of kroos verpes nie. Volgens E! Online meen die 31-jarige entrepreneur die ‘dislike’-knoppie kan gebruik word om empatie te betoon wanneer hartseer nuus, soos die dood van ’n geliefde, gedeel word.

Gaan jy Facebook se unlike-knoppie gebruik?

  • JA
  • NEE

Bronne: E! Online en BBC News

Lees ook

  • Chanté Ehmke

    Ek is een van die min wat my facebook in Afrikaans het :) Ek sien nogal uit na ‘n “hou nie van” knoppie. XD