FOTO: Instagram  be3lynn

FOTO: Instagram be3lynn

Hieroor praat mense

FOTO: Politikus borsvoed tydens parlementsitting

’n Argentynse politikus is tydens ’n parlementsitting afgeneem terwyl sy besig is om haar dogtertjie van 8 maande te borsvoed, berig TIME

Dié foto van die LP Victoria Donda Perez het die internet aan die gons.

Talle werkende ma’s sien Victoria as rolmodel. Hulle glo dat dit vroue se reg is om in die publiek te borsvoed, maar kritici beskryf dit as onsedelik en onvanpas.

Dink jy dit is gepas om te borsvoed by die werk?

  • Ja
  • Nee

Bron: TIME

Lees nou