Hieroor praat mense

FOTO’S: SARIE by die Absa KKNK

 

Kos, dekor, mode en mooi vroue! SARIE is weer vanjaar by die Absa KKNK en ons geniet dit omtrent!

 

Bedags kuier ons by die gewilde SARIE-restaurant in die vierkant van die CP Nel-museum en saans tussen 18h00 en 20h00 omskep ons dié restaurant in ’n tapas-kuierplek. Kyk hoe gesellig!

SARIE by Absa KKNK

SARIE by Absa KKNK

SARIE by Absa KKNK

SARIE by Absa KKNK

SARIE by Absa KKNK

SARIE by Absa KKNK

SARIE by Absa KKNK

SARIE by Absa KKNK

SARIE by Absa KKNK

SARIE by Absa KKNK

SARIE by Absa KKNK

SARIE by Absa KKNK

samsung Binne 4 vertrekke van die CP Nel-museum word die SARIE-wêreld geskep en ons nooi jou om te kom kuier! Kyk hoe dek die SARIE WOON-span, Lounette Fourie en Anita Rossouw, die mooiste Karoo-geïnspireerde tafels en koop mooigoed vir jou huis. Die SARIE-aanlynwinkel, binne Spree, wys jou ook hoe maklik dit is om aanlyn te koop.

SAM_0116 SAM_0134 SAM_0136

samsung

SARIE VOORBLADGESIG VAN DIE JAAR IN SAMEWERKING MET REVLON

Dan het ons Voorbladgesig van die Jaar-wedstryd ook dié week op die fees afgeskop! En ons drie borge het dadelik ingespring om te help:

  • Revlon help om jou foto-gereed te maak
  • Samsung help sodat jy die mooiste foto kan neem en
  • BaByliss se haartange help dat elke haartjie in plek vel

SAM_0030

SAM_0028 SAM_0004 SAM_0023 SAM_0010

samsung