FOTO:  
Hayley Hillman

FOTO: Hayley Hillman

Hieroor praat mense

FOTO’S: Seun (6 maande) se haredos laat oë rek

Klein Fergus Hillman is gebore met ’n ongewone hoeveelheid hare op sy kop en ses maande later moes hy al twee keer haarkapper toe, berig BuzzFeed News

Fergus is nie die enigste een in sy familie wat met ’n welige bos hare kan spog nie – sy oupa, ma Hayley, en suster Ellie (5), is ook met baie hare gebore.

Bronne: BuzzFeed News en Daily Mail

Lees ook