Bad Engagement Photos

Hieroor praat mense

Skreeusnaakse verlowingsfoto’s

Hierdie paartjies is dalk verlief, maar hul verlowingsfoto’s is nou nie juis watwonders nie. Hier is 9 snaakse verlowingsfoto’s wat ons op die internet gevind het.

 

 

Dubbele vreugde

Uit ’n sprokie

.. en uit ’n ander wêreld!

Hy dra haar op sy hande

Hul gesigte weerspieël nie juis die vreugde van die dag nie

Ondersteuning is belangrik

Pret met Photoshop

Hy is verloof, maar aan wie?

Romantiese plek vir ’n afspraak

Bron: Bad Engagement Photos, The Blubber, Her.ie