80-Meals-11
Hieroor praat mense

FOTO’S: Soveel kos eet mense daagliks regoor die wêreld

Die fotograaf Peter Menzel en skrywer Faith D’Aluisio het vir 3 jaar oor die wêreld gereis om 80 mense van diverse agtergronde af te neem. Wat presies wou hulle vasvang? Om te sien hoe verskillend ons dieet is. 

Dié getroude paartjie het hul foto’s en stories in ’n boek gepubliseer, What I Eat: Around the World in 80 Diets. Elke foto wys die kos wat die persoon per dag eet.

Hier is ’n paar van die foto’s uit hul boek:

(Alle foto’s: Peter Menzel)

Noolkisaruni Tarakuai (38), vrou van ’n Maasai-hoof in Kenia – 800 kalorieë

80 Meals 1

Marble Moahi (32), van Ghanzi in Botswana – 900 kalorieë

80 Meals 3

Munna Kailash (45) bestuur elke dag die riksja, Indië – 2,400 kalorieë

80 Meals 4

Alle foto’s: Peter Menzel

Kyk na nóg foto’s HIER

Bron: TwentyTwoWords