FOTO: Twitter @MyCityByNight

FOTO: Twitter @MyCityByNight

Hieroor praat mense

FOTO’S: Supermaan en bloedmaan

Vir die eerste keer in 33 jaar was daar tegelykertyd ’n supermaan én maansverduistering – en dit gaan glo eers weer in 2033 gebeur, berig Netwerk24.

Net sekere dele van die wêreld kon die algehele maansverduistering waarneem – ongelukkig nie hier op eie bodem nie. Vanoggend teen 04:11 kon ons sien hoe die supermaan gedeeltelik verduister is.

As jy vanoggend vroeg uit jou kamervenster geloer het, sou jy gesien het dat die maan heelwat groter is omdat die maan se elliptiese baan op sy naaste aan die aarde is. As gevolg van die maansverduistering het die supermaan ’n koper kleur gehad.

Só het die maan oor die wêreld gelyk:

Kaapstad

Johannesburg

Londen

Washington, DC

Glastonbury

Denver, Amerika

Las Vegas

New York

Rio

Brighton, Engeland

Kalifornië

Nieu-Seeland

Australië

Lees meer oor dié verskynsel op Netwerk24

Bron: Netwerk24

Lees nou