FOTO Wilhelm Stapelberg

FOTO Wilhelm Stapelberg

Hieroor praat mense

FOTO’S: Supermaan is ster op sosiale media

Gisteraand was die maan op sy mooiste, grootste en helderste in 69 jaar. Die laaste keer toe die maan só naby die aarde was, was in 1948. Die fenomeen? ’n Super-supermaan.

Wat is ’n supermaan?

Die maan is naby aan die aarde. En minder as 360 000 km weg. Maar gisteraand se maan was (net!) 356 510 km van ons af.

The Telegraph berig dat die verskynsel eers weer op 25 November 2034 sal plaasvind.

Dié super-supermaan was gisteraand die ster op sosiale media. Hier is van ons gunstelinge:

#supermoon #johannesburg #southafrica

A photo posted by Jodi Bieber (@jodi_bieber) on

#tablemountain #supermoon #capetown

A photo posted by Waldimar (@waldimarpelser) on

#moonporn #supermoon #lucky

A photo posted by Ernst Swart (@seriouslyswart) on

Supermoon #supermoon2016 #bigger Sydney

A photo posted by Chelsie Vassallo (@chelsie.vassallo) on

#supermoon2016 ©ejsabandal

A photo posted by EJ Sabandal (@firedragon_23) on

#supermoon #supermoon2016 #supermoon #beautiful

A photo posted by Monique Castonguay (@blessedgrovekeepsakes) on

Waar was jy toe jy die super-supermaan gesien het?

Lees nou

Borduur ons woord van die maand

Dit is November! Laai jou gratis kalender hier af!

Honderde groet geliefde hond, Walnut