vakansie

FOTO Mark Cameron

Hieroor praat mense

Hou vakansie in die binneland! Hier is die top-10 dorpe

Dit is byna vakansie! Dis seker wat die heeltyd deur jou kop gaan by die werk, by die huis of enige tyd wanneer jy jouself wil kalmeer en gerusstel. Hier is die binnelandse plekke wat die gewildste is onder vakansiegangers.

Ons het Lekkeslaap gevra vir hul top-10 vakansieplekke vir diegene wat nie kans sien vir die lang rit see toe nie, óf vir die mense wat heeljaar langs die see woon en oor Desember wil wegbreek. Hierdie dorpies word die meeste gesoek, so klik op die naam om te kyk of daar nog verblyf beskikbaar is!

1. Clarens

vakansie

FOTO Instagram / @elmainew

2. Hartbeespoort

vakansie

FOTO Instagram / @ashraf_soomra

3. Bela-Bela

vakansie

FOTOInstagram / @kajavar

4. Parys

vakansie

FOTO Instagram / @ohk_leigh

5. Magaliesburg

vakansie

FOTO Instagram / @irseank

6. Beaufort-Wes

vakansie

FOTO Instagram / @beauforttourism

7. Gariepdam

vakansie

FOTO Instagram / @dean_hooper

8. Dullstroom

vakansie

FOTO Instagram / @deryckphotoworld

9. Marloth Park

vakansie

FOTO Instagram / @paul.thorpe67

10. Graaff-Reinet

vakansie

FOTO Instagram / @marlzmcconnell

Lees nou

Dié top-10 SA vakansieplekke raak vinnig vol!

Tracey Lange en haar kêrel deel vakansiefoto’s!

Vakansie: Só kan jy die kinders besig hou