FOTO Instagram / @ofeliayvonne

Hieroor praat mense

GEVAARLIK: Moenie só met jou voete ry nie

Dis so lekker om jou voete op die paneelbord van jou motor te sit – jy kry sommer die vakansiegevoel.

Maar wees gewaarsku: dit is báie gevaarlik!!

Die lugsak van ’n motor ontplooi teen ongeveer 320 km/h. Dink net wat dié impak aan jou bene sal doen …

Kyk na dié video en sien wat gebeur met die bene van ’n toetspop as die lugsak ontplooi …

Reis versigtig en kom veilig tuis!

Lees nou

Motorkapings: 14 wenke om dit te voorkom

Wenke vir padveiligheid

Wees veilig by die kitsbank!