VIDEOGREEP Vimeo

VIDEOGREEP Vimeo

Hieroor praat mense

HARTROERENDE video: Familie en vriendinne skeer hare af vir borskanker

 

Toe Gerdi McKenna ’n paar maande gelede met borskanker gediagnoseer is, het sy nooit verwag dít sal gebeur nie.

 

Kyk die hartroerende video hier:

(Albert Bredenhann van Pixel Pro het dit op kamera vasgelê.)

Anything for love … from Albert Bredenhann on Vimeo.

Lees ook Joyce Kuyter, ons borskanker-blogger, se verhaal HIER.