VIDEOGREEP: Vimeo

Hieroor praat mense

HARTROERENDE VIDEO: Pa maak video van siek eersteling se geboorte

Geïnspireer deur ander swangerskap-video’s, het Rob Marshall besluit om iets soortgelyks aan te pak vir die geboorte van sy eersteling.

Maar dit het nie so glad verloop soos ander video’s wat hy aanlyn gesien het nie.

Soms loop die lewe anders as wat jy beplan …

Almal was opgewonde oor Alexander se geboorte – daar is speelgoed gekoop en stootwaentjies getoets. Maar hul blydskap was (vir ’n ruk lank) op sy kop gedraai.

Sewe maande deur die swangerskap het die linkerkant van Alexander se hartjie nie volledig ontwikkel nie en net 2 van sy 4 hartkamers het gefunksioneer. Babas wat só gebore word, kan nie oorleef sonder hartchirurgie nie, en selfs daarna is hul kans op oorlewing 75%.

Kyk hier hoe dié Amerikaanse egpaar dié struikelblok hanteer het.

Waiting for Alexander (Time Lapse) from Rob Marshall on Vimeo.

Bykomende bron: Linda.nl en Huffington Post