Glinsterhakke 
FOTO @vincecamuto_instagram

Glinsterhakke FOTO @vincecamuto_instagram

Hieroor praat mense

Só het hoëhakskoene oor 100 jaar verander!

Party van ons het die talent om egalig en grasieus op hoë hakke te loop. Maar ongelukkig lyk die meeste van ons soos ’n pasgebore kameelperd – lomp en reg om ’n stukkie grond te koop. Tog bly dit ná al die jare steeds ’n item waarvan elke vrou minstens een in die kas het het!

Hoë hakke is sexy, vroulik, dit sê “Ek weet wie ek is” en jy gaan kry wat jy wil hê … Die blonde seksbom van die jare vyftig, Marilyn Monroe, het per geleentheid laat val: “Ek weet nie wie hoë hakke ontwerp het nie, maar vroue is baie aan hom verskuldig.” Lees wat jou hakke van jou verklap – hier.

Maar oor die jare het hoë hakke se styl omtrent verander en sommige ou style het selfs weer teruggekom! Die webtuiste Mode het ’n video gemaak en die horlosie teruggedraai.

SKERMGREEP Youtube

SKERMGREEP YouTube

SKERMGREEP YouTube

SKERMGREEP YouTube

SKERMGREEP YouTube

SKERMGREEP YouTube

SKERMGREEP YouTube

SKERMGREEP YouTube

Kyk die evolusie hier:

Het jy ooit gewonder hóé om hoë hakke pynloos te dra?

Volgens die internet moet jy jou derde en vierde tone met pleisters aanmekaar vasbind. SARIE.com het dit getoets, sodat jy nie hoef nie. Vir ons resultate klik hier.

Lees nou

10 stylvolle vroue

Raai wie se mooi bababoep is dié

Kyk! Hier is ons land se eie Disney-prinsesse