Clarins/SARIE se mees dinamiese vrou word aangewys en SARIE was daar!
SARIE Februarie 2012
Wenner Angela Larkan en Michèlle van Breda, SARIE se redakteur.
Grace Ngcongo (verlede jaar se wenner), Robynne Adams, Angela Larkan, Bev Letard
Tyler Howard, Angela Larkan, Christian Courtin-Clarins
Verlede jaar se wenner Grace Ngcongo en Christian Courtin-Clarins
Roxanne Cloete en Emtia Morrison
Michèlle van Breda, Grace Ngcongo en Christian Courtin-Clarins.
Jo-Anne Lowry en Karen Short.
Robynne Adams, Christian Courtin-Clarins, Angela Larkan, Suzy Brokensha, Michèlle van Breda en Liezl de Swardt.
Brett Gage in gesprek met Michèlle van Breda.
Christian Courtin-Clarins gesels met Tyler Howard en Angela Larkan.
Grace Ngcongo oorhandig die trofee aan Angela Larkan terwyl Christian Courtin-Clarins toekyk.
Wenner Angela Larkan lewer ‘n inspirerende toespraak
Angela Larkan en Christa Botha
Wayne Duvenhage en Angela Larkan
Robynne Adams, Angela Larkan, Grace Ngcongo, Christian Courtin-Clarins en Michèlle van Breda.
Christa Smit en Angela Larkan
Robynne Adams en Angela Larkan
Nog Galerye
Angela Larkan is die wenner van die 2011 Clarins/SARIE se mees dinamiese vrou. Die toekenning is aan haar gemaak vir haar projek, Thanda, ‘n program wat steun bied vir weeskinders en weerlose kinders in landelike Suid-Afrika. Ons het saam gaan feesvier by Summerplace in Johannesburg waar sy vereer is. Ontmoet Angela hier!
Verwante artikels
-
SARIE Maart 2012
Ontmoet Angela Larkan, wenner van die 2011 Clarins/SARIE Most Dynamic Woman-toekenning
-
SARIE Februarie 2012
Elke jaar kies Clarins en SARIE SA se mees dinamiese vrou. En hier is vanjaar se wenner.
Kommentaar