FOTO Instagram (@ebenetzebeth4)

Hieroor praat mense

Hier is SA se bekendste bromances!

Net soos Ben Affleck en Matt Damon beste vriende is en George Clooney graag met Matt vriende wil wees en Matt weer met Tom Hanks (ja, ons probeer ook byhou!), het ons in Suid-Afrika ook ons eie bromances.

Quartz het onlangs in ’n artikel na die waarde van dieper vriendskappe tussen mans gekyk en gee hierdie verskynsel as ’n moontlike rede hoekom selfmoordsyfers onder mans in Engeland aan die afneem is. Talle flieks gaan ook deesdae oor bromances, soos I Love You, Man (waar Paul Rudd se karakter ’n vriend soek om sy strooijonker te wees) en The Hangover-trilogie.

Ons sien hulle saam op die rugbyveld, voor en agter die skerms, of net op sosiale media soos hulle die land platreis of langs die viswaters is. Hier is van ons gunsteling-vriendskappe tussen mans in Suid-Afrika!

Eben Etzebeth en Siya Kolisi

bromance

FOTO Instagram (@ebenetzebeth4)

Bouwer Bosch en Bennie Fourie 

FOTO: Phyllis Green

FOTO: Phyllis Green

Toast Coetzer en Erns Grundling

bromance

FOTO Chris Kritzinger

Werner Kok en Kwagga Smith

bromance

FOTO Instagram (@wernerkok7)

Viljé Maritz en Francois Jacobs

bromance

FOTO Instagram (@francois.jacobs)

Lees nou

Bruidspaar van die Jaar: Hier’s ons top-10!

Dié 10 reisbestemmings gons op Pinterest & Airbnb

Airbnb se top-10-plekke vir alleen reis: SA stad haal nr. 5!