VIDEOGREEP: YouTube

Hieroor praat mense

Hoe blinde mense skoonheid sien

Vir die meeste mense is iets mooi as hulle hul oë nie daarvan kan jou nie. Maar dié blinde mense weet presies hoe om te sê wat hulle ‘mooi’ vind.

Dié video bewys net weer dat skoonheid nie net deur jou sig ervaar word nie. Dink byvoorbeeld aan die reuk van varsgebakte plaasboord, voëls wat jou in die oggend wakker maak, of die gevoel van sand onder jou voete. Dít is skoonheid.

Kyk dié video waarin blindes verduidelik hoe hulle skoonheid ervaar:

BRON: Linda