FOTO: Twitter @LeeAnn_L

FOTO: Twitter @LeeAnn_L

Hieroor praat mense

Hoe goed sien jy blou?

Ons het net nou die dag gesien hoe verskillend mense kleur sien – wie kan The Dress-debat vergeet? Of jy het gesweer die rok is blou en swart of jy kon nie anders as om goud en wit te sien nie.

Nou het BuzzFeed ’n vraelys opgestel om te toets net hoe goed jy die kleur blou sien. Die gemiddelde hier by die SARIE.com-span is 7/9 – hoe goed doen jy?

Voltooi dié vraelys HIER:

Screen Shot 2015-08-11 at 8.26.26 AM