FOTO Unsplash

FOTO Unsplash

Hieroor praat mense

Hoe oud is jou woef in mensjare?

Nog altyd gedink jy maal dit net met 7? Nie so nie, want elke honderas verskil.

’n Jaar oue bulterriër is bv. 15 in mensejare, en ’n groot hond met gemengde bloed is 12 in mensejare.

Om te kyk hoe oud jóú hond is, besoek pedigree.com.

Dis hoe oud dié honde in mensejare is

Worshond: 1 jaar is 15 mensejare

Labrador: 1 jaar is 12 mensejare

Miniatuur Schnauzer: 1 jaar is 15 mensejare

Duitse Herdershond: 1 jaar is 12 mensejare

Jack Russell: 1 jaar is 15 mensejare

Beagle: 1 jaar is 15 jaar mensejare

Yorkshire Terrier: 1 jaar is 15 mensejare

Lees nou

Watter SARIE lipstiffie-kleur is jóú perfekte pasmaat?

VIDEO: Onweerstaanbare Rolo-koekies

10 dinge wat jy nie van Donald Trump weet nie