FOTO: Gallo Images/Getty Images

FOTO: Gallo Images/Getty Images

Hieroor praat mense

INSPIRERENDE VIDEO: Die beste raad ter wêreld

Ons hoor dit só baie: Wees net jouself. Maar dis moeilik, en die wêreld se verwagtinge kom gereeld in die pad van jou eie persoonlikheid.

In dié video gee mense van alle ouderdomme raad vir ander wat net-net jonger is as hulle. Waardevolle advies waarby enigiemand kan baat vind.

Dit sal jou ‘n bietjie anders laat dink oor die lewe en hoe ons soms onsself ophou met onbenullighede.

Lees ook