FOTO Gallo Images / Getty Images

FOTO Gallo Images / Getty Images

Hieroor praat mense

Jou SOS-gids vir Valentynsdag

Dis Valentynsdag en jy het géén idee hoe om jou geliefde vanaand te bederf nie. Hier’s ’n paar idees wat jou dalk net uit die penarie sal kry.

1. Koop dié blomme

Jy het nie enkele groen vinger aan jou hand nie. Maar watter Valentynsblomme kan jy dan koop? Die blommeverkopers in Adderleystraat, Kaapstad, gee raad. Klik hier vir meer.

FOTO Unsplash / Brigitte Tohm

FOTO Unsplash / Brigitte Tohm

2. Reël ’n nommerpas afspraak

Of dit ’n romantiese ete, piekniek, fliekaand of gesellige braai is, hier is die perfekte dates uitgewerk: van die spyskaart tot uitdrukkaarte én jou voorkoms. Klik hier vir meer inligting.

FOTO Gallo Images / Getty Images

FOTO Gallo Images / Getty Images

3. Bederf met sjokolade

Valentynsaand mág jy maar! Dié drie resepte is vinnig en verleidelik soet. Klik hier vir meer.

FOTO Donna Lewis

FOTO Donna Lewis

Lees nou

Rolanda Marais spog met pragtige Charlotte

En die gewildste kleur is …

Emma Stone en Andrew Garfield herenig