juno

FOTO Instagram (@nasa)

Hieroor praat mense

Ruimtetuig bereik Jupiter ná 5 jaar

Ná ’n reis van byna 5 jaar het die ruimtetuig Juno in ’n baan om Jupiter se pole begin wentel. Die tuig sal poog om dié baan 37 keer te voltooi in ’n operasie wat tot Februarie 2018 sal duur.

Volgens die Griekse en Romeinse mitologie kon Jupiter sy ware aard wegsteek deur homself met wolke te omring, tog kon hy nie sy vrou, Juno, flous nie, want sy kon deur hierdie verbloeming sien. Net so sal Juno die tuig ook verskynsels en aktiwiteite onder die planeet se wolke en gasse kan waarneem.

Today, our Juno spacecraft arrives at Jupiter. This is the first time a spacecraft will orbit the poles of Jupiter, providing new answers to ongoing mysteries about the planet’s core, composition and magnetic fields. This image is from January and February 1979, when our Voyager 1 spacecraft captured this close-up of swirling clouds around Jupiter’s Great Red Spot. The observations revealed many unique features of the planet that are still being explored to this day. At about 89,000 miles in diameter, Jupiter could swallow 1,000 Earths. It is the largest planet in the solar system and perhaps the most majestic. Vibrant bands of clouds carried by winds that can exceed 400 mph continuously circle the planet’s atmosphere. Such winds sustain spinning anticyclones like the Great Red Spot — a raging storm three and a half times the size of Earth located in Jupiter’s southern hemisphere. Credits: NASA/JPL/Space Science Institute #nasa #juno #space #jupiter #solarsystem #astronomy #nasabeyond #science

A photo posted by NASA (@nasa) on

NASA het hierdie video op Instagram gedeel. Dit wys wat die tuig Juno gesien het soos dit nader aan Jupiter gekom het:

As jy vandag ook op Google gaan, sal jy sien dat hulle ’n doodle geskep het om hierdie gebeurtenis te vier!

juno jupiter

FOTO Skermgreep (www.gooogle.co.za)

Jy kan die volledige storie op Netwerk24 lees.

Lees nou

Ons trots SA sport-oomblikke …

Dory is gevind!

Charlize lei stryd vir gelyke betaling – en wen!

As Kim kan, Kanye? Só breek jy die internet!