FOTO Designed by Freepik

FOTO Designed by Freepik

Hieroor praat mense

Is jy gereed vir Cyber Monday?

As jy nog geld en energie het ná Black Friday, maak gereed vir Cyber Monday. Gelukkig beteken dit jy hoef nie jou huis te verlaat nie, want Cyber Monday is slegs vir aanlynwinkels.

Cyber Monday is sinoniem met gróót uitverkopings – en nou kan ons ook deelneem aan die Amerikaners se gróót afslag! Tot onlangs was Amerikaanse webtuistes soos Ikea, J.CREW, Sephora en Macys se produkte nie vir ons beskore nie, want hulle lewer nie in SA af nie, maar nou kán ons dit koop danksy NET A PARCEL!

via GIPHY

Jy teken in by hulle en hulle skep vir jou ’n posbus-adres in Amerika. Hulle hanteer dan die versending daarvandaan tot op jou voorstoep in SA. Moderedakteur Amaria het dié diens getoets – lees wat sê sy daaroor HIER

Amerikaanse webtuistes met groot Cyber Monday-afslag

misfit.com
Amazon
Bose
masterdynamic.com
Walmart
All Modern
Dell.com
Skinit.com

Loer ook op dié webtuistes

J.CREW
Nordstrom
Williams Sonoma
Sephora
Ralph Lauren
Serena and Lily
The White Company
Macys
Pottery Barn

Koop by dié Amerikaanse handelsmerke deur NET A PARCEL te gebruik. Lees hier hoe jy dít doen.

netaparcel

Lees nou

Lief vir mooi aantrek? Ons het goeie nuus …

Jou SARIE-gids: Gebruik jou velsorgprodukte in dié volgorde

5 kombuisgeheime wat jy moet ken!