Monopoly Cape Town

Monopoly Cape Town

Hieroor praat mense

Kaapstad se eie Monopoly-bord nou beskikbaar

Daar is groot opwinding in die Moederstad want ’n Monopoly-bord met spesifieke Kaapse bakens word vandag by die V&A Waterfront bekend gestel, berig tablemountain.net

Die publiek kon stem vir hul gunsteling-plekke in en om Kaapstad. En nou word daar asem opgehou om te sien watter besienswaardighede die bord gehaal het. Maar Mr. Monopoly het op Facebook vir ons so paar leidrade gegee …

Die Kasteel

Tafelberg

Charly’s Bakery

Die Kompanjie-tuine

Die slawe-museum en Groote Kerk in Adderlystraat

 

Watter plekke sal jy graag op die bord wil sien?

Lees ook