FOTO Dancewear Central

FOTO Dancewear Central

Hieroor praat mense

Kan jy die ballerina tussen die flaminke vind?

Baie van ons het al iewers in ons lewe vir Wally van die Where’s Wally?-boeke probeer soek. Dis ure se vermaak om dié mannetjie met die bril en wit-en-rooi strepiestrui te soek. Maar deesdae wemel die internet van sy eie “Wally’s”, vanaf ’n selfoon versteek op ’n mat tot ’n panda tussen katte. 

Nou is daar nog een! Kan jy die ballerina tussen die flaminke vind?

Screen Shot 2016-10-14 at 10.05.52 AM

FOTO Dancewear Central

 

Kon jy die ballerina vind?

  • JA
  • NEE

Hier’s die antwoord:

Screen Shot 2016-10-14 at 10.06.00 AM

FOTO Dancewear Central

Soek ook vir die kat en die vis hier.

Lees nou

Peter Veldsman is ’n legende in die Suid-Afrikaanse koswêreld

Totsiens, ystervrou Thuli