FOTO Dancewear Central

Hieroor praat mense

Kan jy die ballerina vind?

Baie van ons het al iewers in ons lewe vir Wally van die Where’s Wally?-boeke probeer soek. Dis ure se vermaak om dié mannetjie met die bril en wit-en-rooi strepiestrui te soek. Maar deesdae wemel die internet van sy eie “Wally’s”, vanaf ’n selfoon versteek op ’n mat tot ’n panda tussen katte. 

Nou is daar nog!

Kan jy die ballerina tussen die flaminke vind?

Screen Shot 2016-10-14 at 10.05.52 AM

FOTO Dancewear Central

Of die vis tussen die ander seediere?

ILLUSTRASIE The Dudolf

Kan jy die paaseier vind?

ILLUSTRASIE The Dudolf

Kan jy die hart sien?

ILLUSTRASIE The Dudolf

Hier’s die oplossings:

Screen Shot 2016-10-14 at 10.06.00 AM

FOTO Dancewear Central

ILLUSTRASIE The Dudolf

ILLUSTRASIE The Dudolf

ILLUSTRASIE The Dudolf