ILLUSTRASIE Dudolf

ILLUSTRASIE Dudolf

Hieroor praat mense

Kan jy die kat tussen die uile vind?

Baie van ons het al iewers in ons lewe vir Wally van die Where’s Wally?-boeke probeer soek. Dis ure se vermaak om dié mannetjie met die bril en wit-en-rooi strepiestrui te soek. Maar deesdae wemel die internet van sy eie “Wally’s”, vanaf ’n selfoon versteek op ’n mat tot ’n panda tussen katte. 

Die illustreerder Gergely Dudás, oftewel The Dudolf, van Hongarye is bekend vir sy illustrasies wat sorg vir minute, selfs ure, se kopkrap. Hier is drie kopkrap-prentjies spesiaal vir jou! PLUS die oplossings.

Kry jy die vis tussen die seekatte?

Screen Shot 2016-10-04 at 04.45.57

Kon jy die vis vind?

  • JA
  • NEE

Screen Shot 2016-10-05 at 12.25.35 PM

Sien jy die Paaseier tussen die hase?

Screen Shot 2016-10-04 at 04.46.58

Kon jy die eier vind?

  • JA
  • NEE

Screen Shot 2016-10-05 at 12.25.57 PM

Kan jy die kat tussen die uile vind?

Screen Shot 2016-10-04 at 04.48.47

Kon jy die kat vind?

  • JA
  • NEE

bagoly-sol

 

Lees nou

Toets jou taalkennis met die gewilde SARIE-taaltoets

5 natuurlike maniere om meer energie te kry

Kinders met stres en depressie – ken die simptome