KUNSTENAAR: Bryan Drury

KUNSTENAAR: Bryan Drury

Hieroor praat mense

Kan jy glo? Dít is nie foto’s nie!

 

Hierdie skilderye lyk so werklik, ons kan nie glo dat dit nie foto’s is nie! Dié hiper-realistiese kunstenaars van regoor die wêreld is werklik talentvol …

 

Die Meksikaanse kunstenaar Omar Ortiz

Die Amerikaanse kunstenaar Lee Price

Die Amerikaanse kunstenaar Bryan Drury

Die Amerikaanse kunstenaar Ray Hare

Die Skotse kunstenaar Paul Cadden

Die Amerikaanse kunstenaar Robert Longo

Bronne: Kunstenaars se eie webtuistes en Viralnova.com