ys4f6881
Hieroor praat mense

Klim uit die boks

Haar boek I Think – I Feel – I Am het pas verskyn. “Ek was ook al daar. Dan beïnvloed my ongemak alles, veral my kreatiwiteit en menseverhoudings. Ek hou van die ‘Jack gets out of the box’-storie. Toe hy uitklim, was dit magic. Die vryheid het hom vlerke gegee. Klim uit as jy dink jy is in ’n boks!”

(Bestel by www.anniecoetzee.co.za)