FOTO: Micky Hoyle

FOTO: Micky Hoyle

Hieroor praat mense

Koek met net drie bestanddele!

Kan dit waar wees? Almal praat oor dié resep wat slegs drie bestanddele benodig om ’n koek te bak. Ons het gaan ondersoek instel, en het op vyf resepte afgekom wat in ’n japtrap vir jou allerhande lekkernye kan optower.

1. Meellose sjokoladekoek

Al wat jy benodig is eiers, sjokolade en botter.

Klik HIER vir die resep

2. Piesang-plaatkoekies

Wat jy benodig: Piesangs, eiers en meel.

Klik HIER vir die resep

3. Grondboontjiebotter-koekies

Jy sal grondboontjiebotter, suiker en eiers nodig hê.

Klik HIER vir die resep

4. Maklike sjokolade brownies

Bestanddele: Nutella, meel en eiers

Klik HIER vir die resep

5. Klapper-macaroons

Jy benodig klapper, vanilje geursel en kondensmelk

Klik HIER vir die resep

Hier is die SARIE-weergawes vir diegene wat eerder die tradisionele resepte verkies …

FOTO: Micky Hoyle

FOTO: Micky Hoyle

Tweelaag-sjokoladekoek

FOTO: Micky Hoyle

FOTO: Micky Hoyle

Biltong-plaatkoekies

chocolate_dips_with_nuts-533x800

FOTO Micky Hoyle

Grondboontjie-sjokoladekoekies

Foto: Micky Hoyle

Foto: Micky Hoyle

Brownies

FOTO: Donna Lewis

FOTO: Donna Lewis

Macaroons (Amandelkoekies)

Bron: BuzzFeed

Klik HIER vir nóg resepte wat slegs drie bestanddele benodig

Lees ook