leesnou
Hieroor praat mense

Kom vier somer en vakansietyd saam met SARIE en MRP Home

MRP Home en SARIE nooi jou vir ’n spesiale middagete. Kom kuier saam met ’n handjievol vroue en beleef die somer-inspirasie om jou. Jy gaan sien waar SARIE beplan en bymekaargesit word én jy kry ’n eksklusiewe voorsmaak van MRP Home se komende reeks!

Wanneer: Saterdag, 5 Desember 2015

Tyd: 11:00

Waar: SARIE-kantoor in Kaapstad

Prys: R450 (dit sluit ’n MRP Home-geskenkpak in)

Bespreek nou by carmen.botma@sarie.com

eventweb