prins_william_en_kate
Hieroor praat mense

Koninklike inspirasie – Die gevolg

Kate en William wys hulle aanvaar Camilla, sy stiefma, deur haar kleindogter Eliza as blommemeisie by die troue te betrek. Daar is ook lady Louise Windsor, prins Edward se dogtertjie, wat op ’n haar lyk soos koningin Elizabeth toe dié klein was. Destyds was lady Sarah Armstrong- Jones, prinses Margaret se dogter, ’n blommemeisie by Charles en Diana se troue. Nou is lady Sarah se broer, burggraaf Linley, se dogtertjie Margarita ’n blommemeisie.

Maar William het nie net uit sy naaste bloubloedfamilie gekies nie: een van sy hofknapies is Tom Pettifer,William en Harry se eertydse oppasser,Tiggy Legge-Bourke, se seuntjie.

En daar is ook die seun van sy private sekretaris, Jamie Lowther-Pinkerton