Hieroor praat mense

Koninklike inspirasie – Die kerk

Maar dié prag-gebou, wat 1 000 jaar oud is, het ook hartseer herinneringe vir William, want dis waar prinses Diana se begrafnisdiens gehou is.

Hulle het die Westminsterabdy wat sowat 2 200 mense kan huisves, gekies, want hulle wou weens die resessie nie so ’n groot troue soos Charles en Diana hê nie, wat in die St. Paul’s-katedraal (sowat 3 500 mense) getroud is.