FOTO: Pat Bromilow-Downing

Hieroor praat mense

Konserte vir die feesgety

Hierdie is van die inspirerende konserte wat oor die feestyd aangebied word.

Fotograaf: Pat Bromilow-Downing

FOTO: Pat Bromilow-Downing

Bespreek jou plek onder die sterre vir ’n balletfees by Maynardville in Kaapstad. Van 19 Januarie tot 16 Februarie sal Kaapstad Stadsballet se sterdansers te sien wees in The Firebird en Les Sylphides.

FOTO: Die bekende ballerina Laura Bösenberg dans in Les Sylphides – foto is deur Pat Bromilow-Downing geneem.

Kontak Computicket vir kaartjies of Artscape-dial-a-seat by 021 421 7695.

FOTO: Phyllis Green

Jeremy Mansfield as Abanazar FOTO: Phyllis Green

Janice Honeyman se Aladdin word van 30 Oktober tot 29 Desember in die Joburg-teater opgevoer. Bekende radio- en TV-persoonlikheid speel die karakter Abanazar.

Kaartjies kan op die Joburg-teater se webtuiste gekoop word (KLIK HIER) of bel 0861 670 670.