modeskool

FOTO Willem Lourens

Hieroor praat mense

Koop hier op Black Friday!

Menlyn Park in Pretoria verwag eerskomende Vrydag 100 000 mense, verlede jaar was daar op dié dag ’n 200% verhoging in verkope by winkels landwyd. Nou vermeerder inkopiesenstrums hul parkeerplekke en verskerp sekuriteit in afwagting vir vanjaar se stormloop. Is jý gereed vir Black Friday? Hier is jou lys van winkels wat reg is vir jou.

As jy wonder waaroor dit gaan – ons praat van die Vrydag ná die Amerikaners se jaarlikse Thanksgiving-feesdag, tradisioneel die laaste Donderdag in November. Dié dag, bekend as Black Friday, word gekenmerk deur groot winskope en spesiale afslagpryse. Dit het ook sy plek op die SA inkopie-kalender ingeneem met baie plaaslike handelaars wat op dié dag pryse laat sak en spesiale promosieverkope hou. Ons sal hierdie artikel regdeur die week aanpas soos ons van nuwe aanbiedinge hoor.

mood

Deel dit met jou vriende en familie en beplan solank. As daar iets is waarop jy lankal jou hart verloor het, is Vrydag dalk jóú dag!

Dekor

Mr. Price Home
@home

Mode

Sportscene

Spree – kyk uit vir hulle swart nommertjie wat R20 gaan kos! Soek vir “Black Friday LBD” en tik die koeponkode “LBD20″ in.

Superga

H&M

Zoom

Forever21

Watch Republic

Cotton On

Sunglass Hut

River Island

Duesouth

RVCA

Edgars

Superbalist

Skoonheid

Sorbet

Dis-Chem

Dermalogica

spaar

FOTO Justin Badenhorst

Kos

Cyber Cellar

BOS Ice Tea
Le Creuset
Checkers
Makro
Game

Pick n Pay

Tegnologie

HiFi Corp

Incredible Connection

Orms

Dion Wired
Samsung
Digicape

Mweb

Ander

Toys R Us

NetFlorist

Outdoorphoto

bidorbuy

HILTI

Takealot

Clicks

Price Check

Travelstart

The Fugard Theatre

black Friday

As die idee van besige winkelsentrums te veel is vir jou …

koop deur NET A PARCEL! Het jy al ooit bekendes in klere-items gesien en gewens jy kan dit iewers in Suid-Afrika kry? Of gewaar jy soms die perfekte item op Pinterest, maar is dan teleurgesteld omdat jy dit nie in Suid-Afrika kan kry nie?

Ons moderedakteur Amaria Carstens, het ’n J.CREW-item aanlyn gekoop en dit word binnekort deur NET A PARCEL by haar afgelewer, hier by die SARIE-kantoor in Suid-Afrika. En dit was regtig maklik.

Vir slegs R695 per jaar skep NET A PARCEL vir jou ’n Amerikaanse posadres in Miami. Jy gebruik dié adres wanneer jy kopies aanlyn doen. Amaria het dié adres letterlik binne vyf minute gekry nadat ek aanlyn ingeteken het.

NET A PARCEL se intekenblad

NET A PARCEL se intekenblad

Die beste is dat jy nie net mode-items kan koop nie, jy kan ook dekor, skoonheidsitems en nog vele meer koop!

Hier is ’n paar winkels waar jy aanlyn kan koop, almal handelsname wat nie andersins in Suid-Afrika beskikbaar is nie:

Mode
Tory Burch
Talbots
Target
Net-a-Porter
Victoria Secrets
Nordstorm
Bergdorf Goodman

Fitbit

Skoonheidsprodukte
Sephora
Saks Fifth Avenue

Vir die huis
Ikea
kate spade
Everything Kitchens

Bron: Times Live

Lees ook

Lief vir mooi aantrek? Ons het goeie nuus …

Dié apps lewer vir jou enigiets af!

Hou vakansie in die binneland! Hier is die top-10 dorpe