FOTO Twitter

FOTO Twitter

Hieroor praat mense

Kopkrap: Is dit ’n kat of ’n hond?

Ja, as dit nie die rok is wat die kuberruim in twee kampe verdeel nie, is dit geverfde bene. Nou is daar ’n nuwe foto en die hele wêreld vra: Is dit ’n kat of ’n hond?

Kyk self en besluit:

Gelukkig is daar ’n antwoord: dis ’n wollerige kat. En sy eienaar het baie foto’s op sosiale media gedeel. Kiets het selfs sy eie Instagram.

Maar wie weet, miskien het Kiets ’n stukkie Wagter in hom …

Lees nou

FOTO’S: Jack Parow se dogtertjie ook nou model

Internet en Blitsbokke gons: Mannequin, wat?!