@latestkruger

@latestkruger

Hieroor praat mense

Krugerwildtuin maak diere van kant weens droogte

Die Laevelder berig dat diere in die Krugerwildtuin van kant gemaak word omdat weiding skaars is.

Die Wildtuin is reeds besig om grasvretes wat ly onder die droogte uit te dun. Die Laevelder berig 300 van die 8 000 seekoeie het al gevrek en het hulle het 59 geskiet. Daar is nog 100 seekoeie geoogmerk om doodgemaak te word én 200 buffels.

William Mabasa, woordvoerder van Sanparke, sê die probleem is nie ’n tekort aan water nie, maar ’n tekort aan weiding, volgens IOL. Die wildtuin se droogste jaar ooit was 1991/2-seisoen. Vanjaar is daar glo 66% minder weiding as in 1992, berig Laevelder.

Lees die volledige berigte op Laevelder en IOL.

Volg @krugernationalpark op Instagram vir mooi foto’s van die diere en die park

Looking forward to being back in the park for a few days in March. @muzerious

A photo posted by Kruger Park (@krugernationalpark) on

Beautiful sunrise by @luis_mart_photography A photo posted by Kruger Park (@krugernationalpark) on

From @socialnomads – It’s tough to hide in the bush when you’re a giraffe

A photo posted by Kruger Park (@krugernationalpark) on


Lees nou

Kyk wat het die Krugerwildtuin, Marilyn Monroe en Pooh-beer gemeen

Prins Harry veg teen stropers in Krugerwildtuin

Droogte – só kan jy help!