Hieroor praat mense

Kry jóú SARIE koekiebak-stel

Koop die SARIE koekiebak-stel op Yuppiechef en spaar 30%. Kry jou koepen saam met jou Januarie 2014-uitgawe van SARIE

1. Yuppiechef Letterpress-stel koekiedrukkers

2. Kitchen Craft-koekroller van soliede beukehout

3. Sweetly Does It-stel met 2 versiersuiker-drukbuise

4. Nicoletta eetvare blink poeier vir koekversiering

5. Nicoletta sagte blink balletjies

Só kry jy dié eksklusiewe aanbod
Besoek ons webwerf:
www.yuppiechef.com/koekiebak-stel
Sit dit in jou mandjie, betaal, en die koekiebak-stel is joune!

’n Bietjie meer oor Yuppiechef …
Ons is ’n kuberwinkel vir kombuis- en huisware met meer as 6 000 produkte van die voorste plaaslike en internasionale handelsmerke. Ons lewer alle bestellings gratis af, oral in Suid-Afrika.

5 x produkte vir R260! @30% minder!

fader yuppiechef

Terme en voorwaardes

Die koepon kan slegs vir aanlyn-aankope in Yuppiechef se winkel gebruik word • Een bewys per leser • Afskrifte van die bewys sal nie aanvaar word nie • Die bewys is nie vir kontant omruilbaar nie • Die aanbod mag nie saam met ander promosies en spesiale aanbiedinge gebruik word nie • Die aanbod is geldig tot 25 Desember 2013 • Geen enkele item kan gedeeltelik of gesamentlik omgeruil of teruggestuur word nie • Aanbod geldig terwyl voorraad hou