apr_2012
Hieroor praat mense

Kuier saam met SARIE by die Cederbergfees

      Waar & wanneer        Bespreek só         Kaartjies

Augsburg-
Landbou-
gimnasium, Clanwilliam
Vrydag 27 April om 09:00  

Bespreek 
voor
18 April   
by Sarie Walters      
by 027 482 2155
R260 p.p. net vir die               
Vroueoggend. R330 p.p.
vir die Vroueoggend én
die 15:00-vertoning van
Grieta kry geleerdheid
met Chris van Niekerk.

* SARIE se modedirekteur, Chris Viljoen, sal die jongste modetendense verklap en raad gee oor klerekasbeplanning.

Chris Viljoen, modedirekteur van SARIE

* Chris van Niekerk van 7de Laan-faam is die gasheer vir die dag, en die manne van ADAM is die gaskunstenaars.

Chris van Niekerk

ADAM

* Kuier die oggend om met ’n koppie Laager Rooibos, ’n glasie Orange River Cellars-vonkelwyn, mineraalwater van Cedarberg Aqua en verfrissende vrugtesap van Fair Cape. En geniet Marinda Teubes van Idma@Kapel se lekker eetgoed.

RooibosOrange River CellarsCederberg Aqua

* Elke gas kry ook SARIE se Mei-uitgawe, Laager Rooibos-produkte en Moir’s se nuwe Munchies-koekies, én R300 se Clarins-geskenkpak met reisgrootte produkte.

Laager

ClarinsClarinsClarins

Werda - Potato SaladMoir's

* Vir navrae oor die Cederbergfees, verblyf en vertonings,
 skakel 027 428 1090 of besoek www.cederbergfees.co.za