FOTO Snake Catcher Victoria Australia

FOTO Snake Catcher Victoria Australia

Hieroor praat mense

Daar’s ’n slang in die Kersboom

Genugtig, dis nou een geskenk wat niemand vir Kersfees wil hê nie: ’n Giftige slang in jou Kersboom. Dis presies wat met ’n arme vrou van Australië gebeur het.

Die giftige tierslang, wat van nature goed kan klim, het heel rustig in dié vrou se versierde Kersboom ’n uiltjie geknip. Dit lyk of hy deel van haar boom se versierings is!

FOTO Snake Catchers Victoria Australia

FOTO Snake Catchers Victoria Australia

Gelukkig het sy kalm gebly en net die Snake Catcher Victoria Australia gebel en binne 20 minute het iemand dié slang kom verwyder.

Dankie, maar nee, dankie.

via GIPHY

Bron: The Guardian

Lees nou

Perfekte musieklys vir Kersfees

5 wenke om dié feesseisoen te spaar

Só vier Paul Rothmann Kersfees