FOTO Unsplash

FOTO Unsplash

Hieroor praat mense

Kyk dié video’s vir ’n gelukkiger, stresvrye jy

’n Studie verlede jaar het bewys dat katvideo’s op die internet goed is vir jou stresvlak! En teen dié tyd van die jaar en boonop op ’n Donderdag (Vrydag kom eers môre!) kan ons almal met bietjie ontspanning doen.

En as dit werk vir katvideo’s, sal dit seker ook werk as ons video’s van honde kyk?

Oefen saam!

Eers was dit die #nomakeupchallenge, toe die #icebucketchallenge. Nou is daar die #

Celebs soos Chris Pratt, John Krasinski en Chris Evans het hul uitdagings al op sosiale media gedeel. Jy doen 22 opstote en benoem iemand anders om dit ook te doen. En dis vir ’n goeie doel. Die 22 verwys na die hoeveelheid Amerikaanse veteraansoldate wat per dag hul eie lewe neem – ’n skokkende statistiek.

Maar toe Chris sy deel vir dié goeie doel wou doen, wou sy hond Dodger ook saamspeel en op die video wees. Kyk net in die video hieronder:

Speel saam! 

Baklei soos kat en hond geld nie in dié huishouding nie! Morgan die kat en Jake die hond is beste maats. Dis asof hulle weet waar die kamera is …

A video posted by Melissa (@big_orangecat) on

Gesels saam!

Mis jy jou troeteldiere as jy jou voet uit die huis sit? Nou kan jy heeldag met hulle gesels én vir hulle lekkernye gee sonder dat jy fisiek by hulle is.

 

Kyk nou

Dolfyn steel iPad

‘VIRAL’ VIDEO: Panda geniet die sneeu!

4,5 m-haai laat nuusleser sprakeloos