Hieroor praat mense

KYK: Identiese tweeling sien mekaar 1ste keer sedert babadae

Die Chinese identiese tweelingsussies het mekaar ná 10 jaar die eerste keer weer gesien. Die twee is as babas geskei toe hulle deur twee verskillende gesinne aangeneem is.

Dis die moeite werd om dié video te kyk en daarna sommer jou eie familie of vriende te bel en net te sê: Ek waardeer jou.

Kyk die hele ABC News-insetsel hier:

Lees nou

Baba se laaste oomblikke vasgevang saam met tweelingsussie

Kyk Springbok-rugbyspeler se oulike tweeling!

SA hond gee geboorte aan tweeling