img_6924
Hieroor praat mense

Kyk wat sê die lesers van ons KOS Extravaganza

Op SARIE se Facebookblad

“Sarie en almal wat betrokke was by die EXTRAVAGANZA die naweek gee ek 10/10. Dit was beslis die hoogtepunt van my jaar ek en my sussies het dit vreeslik geniet die kos was uit die boonste rakke die vermaak puik daar was niks uit sy plek nie, ons swierige tafels en tot ‘n rooi tapyt! Hoop nie dis net eenmaal nie want ons het al klaar planne om te kom en Baie vriendinne saam te bring! WELL DONE!” – Deidre du Bruyn

“Baie dankie vir ‘n amazing extravaganza dag gister! Die blomme was pragtig en die kos was vreeslik lekr! Die geleentheid was baie spesiaal vir my! Sarie kan baie trots wees!*” – Zani Nel

“Dankie vir ‘n wonderlike dag, alles was uit die hoogste rakke!! Blomme en blomme en blomme op die tafels, die heerlikste kos goeie goeie vermaak, fantastiese geskenke, dit was elke sent werd!!!” – Alta Vermooten

“Baie Dankie vir n uitstekende dag. Kos uit die boonste rakke, fantastiese musiek, wonderlike aanbieders, en hope geskenke! Dit was awesome! Deur en deur die moeite werd, kapenaars moenie dit misloop nie!” – Sulette Behnke

“Yolanda, dit was werklik ONGELOOFLIK AMAZING jy gaan dit SOOOO baie geniet ons was SOOO baie bederf en was vet pret!” – Christie-Anne Wolmarans

Op SARIE se Twitterblad

CookingFoody
@CorneOosthuizen
@SARIETydskrif @Jay_du_Plessis – dit was werklik verby AMAZING!

johanpohl
@
SARIETydskrif
baie dankie vir gister se extravaganza. Dit was alles baie lekker. Definitief ‘n hoogte punt van my jaar.

AfrIsGroot
@
SARIETydskrif
@emtia1@dale_niehaus Het gister een van die Beste dae van my lewe gehad. Was by Sarie Extravaganza. Dankie Emtia en Dale

CookingFoody
@LeopardLeapWine
@SARIETydskrif – THANK YOU SARIE and LeopardsLeap this was an absolutely fabulous day, had a blast!LOVED the wine and food!

Klik hier vir al die Extravaganza-foto’s

  • Elaine de Villiers

    Wat ‘n ongelooflike suksesvolle extravaganza!! Goeie wyn, kos, vriende en familie… wat meer wil mens he! Ek hoop dat hierdie die begin van n jaarlikse instelling sal word. Baie dankie vir die hoogtepunt van my jaar.

  • Elizna vdW

    Het julle nie dalk n kompetiese waar ons kaartjies kan wen vir die Kos Extravaganza in die Kaap nie?!?! ek wil bitterrr graag gaan maar die beursie is so bietjie aan die maer kant.

  • Mari-Lise Rabie

    Ek was by die Sariekos Extravanganza in Kaapstad en dit was FANTASTIES ek hoop regtig dit word jaarlikse instelling!