louis_en_lise_1_310w
Hieroor praat mense

Louis & Lise se Wie is ek: nou ook op RSG

Louis en Lise se Wie is ek?-reeks fokus daarop om die gewone man op straat kennis en insig te gee in belangrike kwessies oor menslike gedrag. Kwellende vrae oor dié kwessies soos angstigheid en depressie word op ‘n eenvoudige en toeganklike manier aan Jan Publiek verduidelik.

Hulle Wie is ek-blog is bekend aan sarie.com-lesers en nou kan jy ook van vanaand af vir die volgende 13 weke op RSG inskakel. Net na die 23:00 nuus praat dié twee oor kwessies waaroor mense wonder. Vanaand skop hulle af met meer inligting oor Posttraumatiese stres versteuring.

Die Wie is ek-blog op sarie.com

Hoe weet ek of ek ‘n sielkundige probleem het?

Ly ek aan depressie

As jou kind geboelie word

Die invloed van geweld in ons land

Kan gewone mense ook aan posttraumatiese stres ly?

Só kan jy beter kommunikeer

Fisieke geweld teen vroue – hoekom?

Verbale mishandeling

Wat veroorsaak anoreksie en bulimie

Seksuele molestering

Sielkundige voorbereiding vir ernstige verhoudings

Hoe hanteer jy ‘n egskeiding

Hoe oorkom ek ‘n fobie

WAAR KAN EK VRAE VRA/MY STORIE VERTEL?