SKERMGREEP: The Telegraph

SKERMGREEP: The Telegraph

Hieroor praat mense

LUISTER: Hoofseun met kanker se inspirerende toespraak

Die hoofseun van ’n seunskool in Nieu-Seeland het tydens sy prysuitdeling ’n emosionele en inspirerende toespraak gelewer.

Hoekom maak dié video wêreldwyd opslae? Omdat nie-Hodgkin-limfkanker ’n week voor sy toespraak by die tiener gediagnoseer is.

En sy woorde herinner almal daaraan om elke dag voluit te leef. Aan die einde van die toespraak het sy skoolmaats vir hom die haka gedoen.

Be galant, be great, be gracious and be grateful for the opportunities that you have.

- Jake Bailey

Jake se toespraak trek wêreldwyd aandag:

Bron: The Telegraph