Screen Shot 2015-08-25 at 3.54.20 PM
Hieroor praat mense

VIDEO: Meisie (6) steel die kollig tydens Zumba-dans

Audrey Nethery ly aan ’n seldsame bloedskiete, maar dit hou haar nie vir een oomblik terug nie. Sy is onlangs genooi om by die Internasionale Zumba-konferensie in Orlando, Amerika saam met professionele dansers op te tree. En haar danspassies het almal stom geslaan!

Audrey se pa het die dans op video vasgevang

Lees ook