FOTO: Unsplash

FOTO: Unsplash

Hieroor praat mense

Moedersdag: wenke en idees

Sy het jou grootgemaak, sy luister altyd na jou probleme, sy vier saam met jou oorwinnings, sy gee raad, en so kan die lys aan en aan gaan. Dis byna Moedersdag en tyd dat jy jou ma ’n bietjie bederf.

Hier’s wenke en idees om haar dag ekstra spesiaal te maak:

Laai een van dié kaartjies af

Geskenke en bederfprodukte

Dis Sondag Moedersdag! En as jy nog nie iets vir dié spesiale vrou in jou lewe het nie, is hier ’n paar geskenk-idees wat jou nie platsak sal los nie, maar waarmee jy haar tog die naweek lekker kan bederf.

Moedersdag-geskenkidees onder R250

6 bederfprodukte vir Moedersdag

FOTO: Unsplash

FOTO Unsplash

Pak hierdie avonture en aktiwiteite saam met jou ma

Hier is ons voorstelle vir bekostigbare uitstappies tot luukse bederwe.

Moedersdag in Kaapstad: Doen hierdie dinge saam met jou ma!

Moedersdag in Gauteng: Doen dié dinge saam met jou ma!

Moedersdag in Bloemfontein: Dinge om te doen!

FOTO: Unsplash

FOTO Unsplash

Maak dit self

Neem ’n bestaande item en gee dit ’n splinternuwe voorkoms met goudblad. Dis maklik genoeg dat jou (ouer) kinders jou kan help en boonop maak dit ’n mooi geskenk vir Moedersdag!

Bederf Ma met ’n goudblad-projek

FOTO: Henk Hattingh

FOTO Henk Hattingh

Bekendes en moederskap

Diaan, Milan, Cindy en hul kleingoed – ’n Ma se liefde vir haar kinders kan dikwels in een foto vasgevang word.

As ek aan Ma dink … bekendes vertel – Die warmte van ’n ma se liefde is baiekeer opgesluit in die kos wat sy kook. Dis haar liefdesoffer vir haar gesin. Dis dié smake wat herinneringe van onthou-jy-nog oproep.

 #SARIESondag

Dié week se #SARIESondag word opgedra aan al die moeders. Met Moedersdag verwag jy om terug te sit en bederf te word. Hoewel ’n ete uit altyd lekker bederf is, kry jy tog meer genot uit iets wat jou geliefdes self vir jou berei het. En as jy teen dié tyd nog nie iewers plek bespreek het nie, sal jy waarskynlik in elk geval by die huis moet kuier.

Wenke vir #SARIESondag – Moedersdag

Moedersdag-spyskaart